Is jou hart hard of sag ?

deur Leon Deysel

Die mens is vinnig om hom/haarself te verontskuldig, maar ‘n verhouding kom van twee kante af, die Here het alreeds alles gedoen om die verhouding te herstel, maar bly jy in dit wat Hy daar geplaas het deur Sy Seun Jesus Christus. ‘n Oproep om jou verhouding met God te evalueer.

 

Inleiding:

Die Here is die kenner van die harte en die toetser van die niere, ons almal wat vanoggend hier is weet dit en ons glo dit, ons weet dat die Here Jesus die kenner van die harte is en die toetser van die niere is, Sy Woord leer ons dit in baie duidelike terme op verskeie plekke.

Psa (7:10) Laat tog die boosheid van die goddelose mense ‘n einde neem, maar bevestig U die regverdige, ja, U wat harte en niere toets, o regverdige God! 

Rev 2:23  En haar kinders sal Ek sekerlik doodmaak, en al die gemeentes sal weet dat dit Ek is wat niere en harte deursoek, en Ek sal aan elkeen van julle gee volgens sy werke. 

Vanoggend is die vraag aan u, kosbare toehoorder, hoe lyk u hart vanoggend . . .

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s