Hoe om God se stem te hoor

Skerpioentrapper

close-up-18753_960_720

Baie keer as ek sê dat die Heilige Gees vir my hierdie-of-daardie gesê of gewys het, is die eerste vraag wat ek kry: “Hoe?”.

God praat met ons op verskillende maniere. Omdat Hy ons inside out ken, weet Hy ook watter kommunikasie metodes om te gebruik sodat ons kan hóór. Dit is ook ‘n leerproses om Sy stem te kan onderskei. Want in ons koppe is daar drie stemme – ons s’n, God s’n en die vyand s’n. En ons moet leer hoe om te identifiseer wanneer wie praat.

Eerstens moet ons ‘n verhouding met Hom hê voordat die kommunikasielyne waarlik kan oopgaan. (Nie ‘doen ‘n uur Bybelstudie en rammel ‘n eentonige gebed af’ nie.) God ken ons harte en weet wanneer ons regtig ‘n hunkering na Hom het. As ons tot Hom nader, sal Hy tot ons nader. Maar ons moet die eerste move maak.

Ons gedagtewêreld moet ‘n…

View original post 857 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s