Laat dit asseblief reën op die plaaaaaaas

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Vir vyf aande het hierdie ouma vir haar ses, en driejarige kleindogters eers ‘n bybel en dan ‘n kinderstorie, voor slaaptyd gelees. Ai, net jammer dit was Jakkals en Wofstories. Ek het nog altyd ‘n kanniedood aan jakkals en sy skelmstreke.

Die laaste aand sê die driejarige krulkop sy gaan nou bid voordat sy vir my nagsê. Ons maak ons oë toe en sy begin; “Dankie liewe Jesus vir hierdie lekker daggie. Laat dit asseblief reën op die plaaaaaaas. Aaaaamen.” “Jy het te kort gebid…. wag dan help ek jou,” laat haar donkeroog sussie van haar hoor, en skuif tot voor haar, neem haar hande in hare en begin. “Dankie liewe Jesus vir hierdie daggie.” Gehoorsaam herhaal die krulkop die woorde. Die donkeroog gaan aan. “Laat dit asseblief op die plaas reën.” “Laat dit asseblief reën op die plaaaaaaas,” en dan vervolg sy ewe verergd “Ek kan bid!!!” Sy begin…

View original post 230 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s