Die wedloop van die geloof

In die goeie wedloop van die geloof moet jy al jou kragte inspan…

Van alle kante was daar druk op ons: …van binne sorge. – Moenie bang wees nie, dié wat by ons is, is meer as wat hulle is. – Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.

Jý kom na my toe met ‘n dolk en ‘n spies en ‘n swaard, maar ék kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige, die God van die linies van Israel, wat jy verkleineer het. – God omgord my met krag; …Hy leer my hande om oorlog te maak, my arms om selfs die stramste boog te span. – Ons bekwaamheid kom van God,

Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here dien, en red hulle. – Die berge rondom Elisa was vol perde en strydwaens van vuur.

II Cor. 7:5. -II Kgs. 6:16. -Eph. 6:10.I Sam. 17:45. -II Sam. 22:33,35. -II Cor. 3:5.Psa. 34:7. -II Kgs. 6:17.Heb. 11:32-34.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s