Die vrug van die Gees …. is liefde.

God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. – en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het. – Julle wat glo, deel in hierdie eer,  – Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. – Die liefde van Christus dring ons, omdat ons tot die insig gekom het dat een vir almal gesterwe het, en dit beteken dat almal gesterwe het. En Hy het vir almal gesterwe, sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is.

Want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê. Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. – Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhê, want die liefde bedek baie sondes. – Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as ‘n offergawe gegee het, ja, ‘n offer wat vir God aanneemlik was.

I John 4:16. -Rom. 5:5. -I Pet. 2:7. -I John 4:19. -II Cor. 5:14,15.I Thes. 4:9. -John 15:12. -I Pet. 4:8. -Eph. 5:2.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s