Toe gebeur ‘n ontstellende ding

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Die Israeliete was in ballingskap. Die tempel in Jerusalem was afgebreek. Baie jare het intussen verloop.

Toe kondig koning Kores van Persië aan dat God aan hom die opdrag gegee het om die fondse en ander middele te voorsien en ‘n klompie Israeliete uit spesifieke stamme terug te stuur Jerusalem toe sodat die tempel herbou kon word.

Daar was egter ook teenkanting hierteen en met ‘n slinkse plan word die bouwerk gestop vir ‘n lang tyd. Later, met koning Darius van Persië aan bewind, is die bouwerk voltooi.

Esra was baie toegewyd aan God en het dit wat in God’s Woord staan, uitgeleef.

Hy het gehoor dat daar van die bannelinge wat teruggekeer het, met heidense vroue getrou het en hul heidense praktyke aangeleer het. Ek glo werklik dat God nie ‘n probleem het met heidense vroue wat tot geloof gekom het nie, maar wel as hulle as gevolg van…

View original post 172 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s