Casino kerkwees

deur Janine van Niekerk

As 2 Cor 3:18 waar is: “En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van God aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.”

Dan sit ons met ‘n probleem…

Die spieël is God se hele Woord nie waar nie?  Volgens Rom 12 is dit die Woord wat sny tussen murg en been en so ons gedagtes vernuwe.  Dis die Woord wat sê dat ons heilig moet wees soos God heilig is.  Dis waar liefde gedelinieer word in 1 Kor 13, waar ons sien dat vergifnis nie ‘n opsie is nie… ens ens?

So hoekom sit ons met ‘n land wat glo amper 80% Christen is, maar ons lewens lyk glad nie soos die Woord nie?  Ons stel nie eers belang nie, want dit pas ons nie.  Ek praat nie hier met nie-Christene nie, ek praat met die van ons wat sê dat ons Jesus volg, maar nog steeds nie bereid is om ons medemens bo onsself lief te hê as hulle velkleur, denkwyse of status anders is nie.

Hoekom op hierdie aardbol is die huwelikstatistieke in die kerk so te sê identies as die van die wêreld, as ons enigsins besig is om God se orde-beginsels en Sy tipe opofferende liefde in ons huwelike toe te pas?  En ons kinders wat so verskriklik ly daaronder?

Hoekom klink dit wat uit ons monde uitkom net so bitter en negatief as die ou langsaan daar by die koffieketel by die werk?

Tensy….

L e e s . v e r d e r . . .

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s