Aanbidding – Dis die rede vir jou bestaan

 

Om God regtig te beleef vir wie Hy is en om sy stem te hoor, is een van die wonderlikste ervarings van ’n mens se lewe. Dis lewensveranderend.

Gewoonlik besef jy jy is klein en nietig, en Hy is almagtig en waardig om aanbid te word. Jy kry ’n nuwe rede vir jou bestaan en doel op aarde. Jou oë gaan oop vir jou eie sondigheid, en jy maak jou hart oop vir vergifnis…

l e e s v e r d e r . . .

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s