Maar vir U is selfs die duisternis nie donker nie.

3 Februarie [Aand]

Hy hou die pad van die mens dop en sien elke tree wat hy gee. Daar is nie ‘n donkerte of duisternis waar dié wat onreg doen, kan wegkruip nie. – Niemand kan in ‘n geheime plek wegkruip sonder dat Ek hom sien nie, sê die Here. … Ek is oral in die hemel en op die aarde, sê die Here.

Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nag of … vir pes wat in die donker toeslaan…Omdat jy die Here as skuilplek geneem het, die Allerhoogste as jou beskermer, sal geen onheil jou tref en geen plaag naby jou woonplek kom nie. – Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare. Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie. Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar.

Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In U hande is ek veilig.

Job 34:21,22. -Jer. 23:24.Psa 91:5,6,9,10. -Psa. 121:3,5-7.Psa. 23:4.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s