Net ‘n bietjie water, asseblief

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Anders as die norm, stap Jesus deur die Samaritaanse gebied en stop by Jakob se put, waar Hy, ook anders as die norm, met ‘n vrou begin praat. Hy vra vir haar ‘n bietjie water en bied vir haar Lewende Water aan.

Hul gesels ‘n bietjie en sy raak oortuig daarvan dat Hy die Messias is. En net daar vang sy my aandag en my grootste respek.

Want, as ek dit reg verstaan, was sy nie een van die voorste vroue in Sigar nie. Ek dink sy was ‘n randfiguur, ietwat van ‘n uitgeworpene. Een wie se woord nie vreeslik ernstig opgeneem sal word nie. Een na wie die mense nie eintlik sal luister nie of vir haar sal volg nie.

Maar sy is só oortuig van dit wat sy nou net gehoor en gesien het dat sy haar vrese, haar skaamte, net daar in haar sak steek, haar waterkruik…

View original post 110 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s