Moord is maklik

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Iets wat nogals my aandag trek in die stories van die ou Israelitiese konings en ook die konings van Juda, is hoe maklik moord gepleeg is om die plek op die troon te bekom of te verseker.

Toe Joram koning van Juda word, het hy onmiddellik al sy broers en ook van die Israelitiese leiers laat vermoor. Asof dit nie genoeg was nie, trou hy toe met Atalia, ‘n dogter van die Israelitiese koning Agab. Wat ‘n fout, want onder haar invloed het hy ‘n totaal verkeerde pad ingeslaan. Soveel so dat sy heengaan nie eers betreur was nie en hy nie in ‘n koninklike graf begrawe is nie.

Dis steeds nie die einde nie. Sy seun, Joram, wat hom opvolg, volg sowaar toe ook sy ma se slegte raad en tree totaal teen God se wil op.

Kyk, moeders kan goed wees vir hul kinders en die meeste van…

View original post 118 more words

Advertisements

3 thoughts on “Moord is maklik

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s