‘n Ryk vrou en ‘n seuntjie

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

‘n Ryk vrouvan Sunemhet elke keer vir Elisa kos gegee as hy daar verbygaan. Sy het selfs haar man oortuig om ‘n klein bovertrekkie vir hom te bou met ‘n bed, ‘n tafel, ‘n stoel en ‘n lamp daarin. So, wanneer Elisa in daardie omgewing was, kon hy daar bly.

Elisa belowe haar: ‘Oor ‘n jaar sal jy ‘n seuntjie in jou arms hou.’ Sy het swanger geword.

Een dag het die seuntjie vreeslik hoofpyn gekry en is hy dood. Sy ma het hom na die bovertrek gedra en hom op Elisa se bed neergelê. Sy het haar slaaf opdrag gegee om vir haar ‘n donkie op te saal en sy en haar slaaf is na Elisa toe. Sy het vir haar slaaf gebied: “Jaag die donkie aan. Moenie dat hy gaan staan nie, behalwe as ek vir jou so sê.”

By Elisa aangekom, het sy sy voete vasgeklou en…

View original post 165 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s