‘n Dogtertjie met guts

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Die Arameërs en die Israeliete was permanent in mekaar se hare en het tog te graag oorlog teen mekaar gemaak. Sulke tye is vrouens en kinders gevange geneem deur die vyand.

Een so ‘n jong, Israelitiese dogtertjie is deur die Arameërs ontvoer. Sy het toe Naäman se vrou se bediende geword. Naäman was die hoof van die Aramese leër, ‘n gesiene man wat die agting van die koning geniet het. ‘n Dapper soldaat, sê die Bybel.

Maar Naäman het ‘n ietwat ongemaklike probleem gehad: Hy was melaats en niemand het raad gehad nie.

En hierdie liewe dogtertjie uit Israel onthou: In Israel is ‘n Man van God. Hý sal vir Naäman kan help.

Die res van die verhaal gaan oor Naäman wat die koning hieroor gekontak het, die geskenke wat hulle ingepak het en hoe Elisa net vir hom ‘n boodskap gestuur het dat hy hom 7 keer in die…

View original post 280 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s